Boodskappe

Ons wil jou graag help geestelik groei
Luister BoodskappeYouTube Kanaal

KidsFokus online

Ons KidsFokus aanlyn het lesse vir jou kind as hy/sy by die huis is in hierdie Covid tydperk.

Ontvang daagliks die boodskap in jou WhatsaApp

Word deel van ons Sprirt and Life WhatsApp broadcast groep en ontvang elke weeksdag ‘n skakel na ‘n dagstukkie-video van 5 minute vir daardie dag. Wat moet jy doen?
1. SAVE die volgende nommer op jou selfoon: 074 502 9147 en noem dit Spirit and Life
2. Stuur nou jou naam en van in ‘n WhatsApp boodskap na bg nommer en versoek om op die Spirit en Life groep geplaas te word.
Broadcast groep is nie ‘n chat-groep nie, jy sal net ons video boodskappe ontvang.

NUUTSTE BOODSKAP: