Welcome Home
YOU are welcome and accepted!Ons Missie & Visie
Ons is ‘n gemeente vir die gemeenskap.
Fokus Deo…is Lewe
Fokus Deo – dat almal op die heerlikheid van God sal fokus, Sy liefde sal ervaar en aanvaar. Hier haan jy nie veroordeel word nie.
We are a church for the community.
Fokus Deo…is Life
Fokus Deo – that everyone will focus on the glory of God, experience His love and accept His love. Here you will not be judged.

I WILL BE THE DIFFERENCE!
We believe God is asking us to serve one another and also our community. The “I Will be the Difference” movement aims just thing… to serve.
Ons wil dien… kom dien mekaar en ons gemeenskap saam met ons.
Join us! Word deel!
Jy is goed genoeg vir Jesus, en vir ons
Fokus Deo...'n veilige plek om te groeiBy Fokus DEO is daar geen veroordeling nie, ons bely die Woord en die Heilige Gees is vir ons BAIE belangrik!
Service times ~ Covid-19 ~ Dienstye
Ons is OOP! We are OPEN!
Jou veiligheid is van belang vir ons, ons hou al die Covid-19 reëls. As jy ENIGE vrae het kontak ons gerus deur:
WhatsApp: 082 850 9732
Kantoor: (014) 717 1703
Pastoor Johan: 074 502 9147
Your safety is our priority – we observe all the Covid-19 rules. If you have ANY questions, please feel free to ask:
WhatsApp: 082 850 9732
Office: (014) 717 1703
Pastor Johan: 074 502 9147
Sondag ~ Sunday
Afrikaanse Dienste
08:00 en 09:30
English Service
11:15
Youth Service
18:00